Weelde in Wellington
Weelde in Wellington

Val du Charron is ’n weelderige wyn- en olyfplaas net buite Wellington in die Bovlei-vallei. In 2015 het Drinks International Magazine dié boetiekwynplaas se Theatre of Wine aangewys as die mees innoverende toerisme-ervaring, en sedertdien behaal hierdié spoggeleentheid jaarliks groot sukses. LekkeSlaap het ’n draai by Val du Charron gaan maak en vertel jou graag wat alles op jou wag!

Die Theatre of Wine-ervaring

A blend is much like a symphony orchestra where you have all the various sections … the crisp woodwinds, the solid brass instruments, the rhythmic percussion and the elegant strings … on their own they are instruments, but together under the hand of the conductor, a symphony.”
─ Fabrice Langlois

Dié wynkenner se woorde word dikwels by Val du Charron aangehaal en hulle spog ook met 15 variëteite!

Wanneer jy by Val du Charron aankom, word jy met ’n glasie Cabernet Sauvignon verwelkom wat jou beslis in die regte luim sal laat. Die pragtige Hawekwaberge en heerlike wyn sal jou bekoor en, wie weet, jy is dalk net gelukkig genoeg om die ervaring met ’n buitelandse toergroep te deel.

Read the whole article here.

Leave a Reply